
Gedurende November is dit wêreldwye Bybelmaand
Die Woord van God het die geskiedenis verander. Laat dit jóú verander.
Wanneer mense blootstelling aan die Bybel kry, word lewens verander, en veranderde lewens verander die wêreld.
Verbind jou gedurende November tot betrokkenheid by die Woord van God en stel vas wat gebeur. Studies bewys dat konsekwente Skrifbetrokkenheid alles verander. Sluit aan by die wêreldwye beweging terwyl mense, bedienings, wêreldwye handelsmerke en Bybeltoepassings verenig om tydens die 30-dag-Bybeluitdaging vir 30 dae aaneen by die Woord van God betrokke te wees.

Gaan jy deelneem?
Raak betrokke by die Woord van God vir 30 opeenvolgende dae met die 30-dag Bybel-uitdaging.
Sluit aan by die beweging- Vier die Bybel
- Spandeer 30 dae in die Woord van God
- Sluit aan by 'n wêreldwye Bybelbeweging
- Ontvang aanmoedigende e-posse
Verteenwoordig jy 'n kerk?
Bied gedurende November 'n boodskap of 'n reeks boodskappe oor die impak van die Woord van God aan, en motiveer jou gemeente om die Woord van God vir 30 opeenvolgende dae tydens die 30-daguitdaging te lees.
Registreer my kerkVerteenwoordig jy 'n bediening?
Moedig jou gemeenskap aan om die Woord van God vir 30 dae aaneen tydens die 30-daguitdaging te lees.
Registreer my bediening